R0 of R38 000 raised

My seun is gekies om in Sühl Duitsland te gaan deelneem aan die Junior world championship in Junie 2018. Ons kry geen hulp van enige nasionale ligame nie en is afhanklik van donasies en borge, omdat ons dit nie kan bekostig nie. Die eerste R12 000 is reeds betaal op 30 Maart 2018 vir die bevestiging/deposito vir die toer.

Amptelike borgvorms is beskikbaar indien iemand dit sou verkies.

U hulp sal opreg waardeur word.

Dankie vir u bydrae.

R
Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R10.00