Placeholder

FONDSINSAMELING VIR WAYLON – R32 000

R0 of R32 000 raised

Donasies gesoek: Waylon kort R32000,00. Ek maak n eenvoudige som 320 van Calvinia se goeie mense kan elk R100,00 gee. Kom Calvinia wys my gou hoe gee ons om. Die geld moet 30 Oktober 2023 in wees

Waylon Oncke gekies om  Rugby in Thailand te gaan speel by die World Schools Festival.

Waylon ñ jong seun van Calvinia , wat op die hoek van Eerstelaan en Skemastraat groot geraak, het van kleins af in die stofstrate van Calvinia begin rugby speel. Hy was van jongs baie atleties en het uitgeblink in Atletiek en Rugby. Hy was nog net ń klein seuntjie met groot drome op hierdie stadium.

Die jong man het by Hantam Hoërskool skool gegaan tot verlede jaar en was gekies om die streek te teenwoordig by die “GWK WEEK” wat plaas gevind het in 2022 Junie skool vakansie in Douglas en daarna was hy opgeneem in Noord kaap se “wintergames” National toernooi .

Hy het daar goed gedoen en was weer op geneem om Griekwas se onder 15 span te gaan teenwoordig by Iqhawe week National toernooi .

Daar was hy raak gesien deur verskillende skole wat hom gesoek het. Hy is later deur Hoërskool Overkruin gekies wat in Pretoria is. Hy het in 2023 daar begin skool gaan en baie goed gedoen in sy sport en is selfs gekies om die BLOU BULLE se onder 16 span by n National toernooi te gaan teenwoordig.

Twee maande daarna begin hy 7’s te speel en het baie goed gevaar was gekies vir n span  Southern legion om toernooi te speel. onder 17 toernooi terwyl hy nog 16 is en daar is wat Southern legion hom gesien het en is deel van hulle span wat WORLD SCHOOL FESTIVAL waar die beste skole oor die wereld gaan teen mekaar speel en dit is n onder 18 Festival en om gekies te word terwyl jy nog 16 is n groot prestasie.

Waylon is op baie kort kennisgewing in kennis gestel dat hy moet Thailand toe gaan,  die onkostes is R32000,00.

Hiermee versoek Waylon om enige donasies om hom te help om sy drome te bewaarheid.

Ek het uit gewerk as 320 mense elkeen R100,00 skenk kan Waylon na Thailand toe gaan.

MAKE A DONATION (Select Amount)

For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.

R
Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R100.00 One Time