PLEASE BEGGING FOR HELP – GOAL R5 000

R0 of R5 000 raised

Vandag kom ek op my knee staan. Ek is n weduwee van 67 jaar oud. Ek het n maandelikse inkomste van R1950. Ouderdoms pensioen. Ek is n kanker en suiker kuier. Ek kon vandag met n Baie seer hart. Vra of daar enige barmhartige samaritaan is wat n gebroke oumens kan help.

My dogter woon in Die Kaap. My rede vir hulp vra is dat ek graag na Kaapstad WIL gaan om by my kinders te wees vir Kersfees. Hul net weer vas te druk en hul arms om my te voel. My hart is verskriklik seer. Verlange is ondraaglik.

Ek is n nie drinker geen roker net n hartseer ou mens wat graag by my kinders sal wil wees vir Kersfees. Ek het n baie baie moeilike paar jaar beleef na afsterwe van my eggenot kon bra groot groot asb enige iemand wat n seer hart van n ok men’s kan verstaan.

MAKE A DONATION (Select Amount)

For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.

R
Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R100.00 One Time