R0 of R29 000 raised

Wie van julle sien kans om my seun te help om sy droom te kan deur voer?

Geagte Vriend, Graag stel ek AVS aan u bekend. Afrikaner Volkseie Sport is in 1992 gestig om vir Afrikaner seuns en dogters op provinsiale vlak ʼn geleentheid te gee om aan rugby, netbal, krieket en hokkie deel te neem. Tydens die jaarlikse Winterweektoernooi neem 16 Unies deel en word daar Nasionale Spanne in elke ouderdomsgroep nl., o/13, o/14, o/16, o/17, Gaselle o/19 en Bokkies o/19, gekies. Daar neem 1408 seuns deel aan die Winterweek.

Defré Zolan Nortje, ID 990517, is gekies vir die o/17 Nasionale AVS span, die Bokkies, wat tydens die Oktober skoolvakansie oorsee gaan toer na Duitsland. Die kostes aan so ʼn toer beloop R29 900 en ek neem die vrymoedigheid namens die deelnemer, om u te nader vir ʼn donasie ten einde hom in staat te stel om hierdie toer te kan meemaak.

Groete
Bernard Visser
PRESIDENT RUGBY

R

Enter Amount You Would Like To Donate

Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R10.00