Placeholder

SOMER BOKKIEWEEK SNELBAL – R5 000

R3 750 of R5 000 raised

Almadia Botha is ń Graad 7 leerling verbonde aan CVO Gromar in Groblersdal, Limpopo.

Sy is gekies om aan die Somer Bokkieweek Snelbal onder 13, in Pretoria, Gauteng te gaan deelneem.

Sy is baie lief vir haar netbal en speel van Graad 1 af in die Oos Transvaalse A Span.

Sy het die jaar by die jaarlikse Winterspele die toekenning ontvang vir die beste middelveld speler van toernooi.

Sy word ook gekies vir die Onder 13 Netbal Nasionale span.

Sy het reeds aan die Winter Bokkieweek onder 13 Netbal deelgeneem en goed gedoen.

Sy het hard geoefen vir die Somerbokkie Snelbal.

Ons weet sy sal net haar beste gee.

MAKE A DONATION (Select Amount)

For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.

R
Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R100.00 One Time