Maandag, 13 November, het Johan Greyling (Tjips) ‘n fratsongeluk gehad by ‘n kliënt vir wie hy konstruksie doen.
Hy het van ‘n drie meter leer afgeval en ‘n ribbebeen gekraak. Dié het in sy long gesteek en ‘n gat gemaak, wat veroorsaak dat hy vog in sy long kry.
Hy is tans in die Staatshospitaal waar hulle ‘n pyp ingesit het om die vog te dreineer, maar tot dusver het sy long al twee keer plat geval en moes hy wéér ‘n prosedure ondergaan om die pyp dieper in te sit.
Ons vra julle ondersteuning. Ons wil graag so gou as moontlik vir Johan in ‘n privaathospitaal kry sodat hy by die beste spesialiste en dokters kan uitkom, hulle het op die huidige oomblik nie medies nie, dus sal ons alles kontant moet betaal.
Dankie by voorbaat
MAKE A DONATION (Select Amount)
For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.
…………………………………
Fundraising, Crowdfunding, Click ‘n Donate Worldwide, Fundraising South Africa, Crowdfunding USA, Crowdfunding UK, Fundraising Australia, Fundraising New Zealand, gofundme.com, gofundmeSA, gofundmeSouthAfrica, crowdfunding fundraising South Africa, Click n Donate, Go fund me, Backabuddy, Thundafund, Indiegogo, gogetfunding