by Simon Publisher | Sep 27, 2023
SOMER BOKKIEWEEK SNELBAL – R5 000 R250 of R5 000 raised Almadia Botha is Å„ Graad 7 leerling verbonde aan CVO Gromar in Groblersdal, Limpopo. Sy is gekies om aan die Somer Bokkieweek Snelbal onder 13, in Pretoria, Gauteng te gaan deelneem. Sy is baie...
by Simon Publisher | Sep 2, 2023
FAST 5 NETBAL VIR 2 SUSSIES – R15 000 R0 of R15 000 raised Isma (17) en Elandré (15) Mallo is van Groblersdal en doen al van voorskool netbal. Die jaar is hul beide gekies om saam in dieselfde AVS Suid-Oos Fast 5 Netbalspan vir Å„ week deel te neem in...