Placeholder

FAST 5 NETBAL VIR 2 SUSSIES – R15 000

R3 000 of R15 000 raised

Isma (17) en Elandré (15) Mallo is van Groblersdal en doen al van voorskool netbal. Die jaar is hul beide gekies om saam in dieselfde AVS Suid-Oos Fast 5 Netbalspan vir ń week deel te neem in Pta. So geleentheid is uniek vir hulle en kan mooi herinneringe bou. Dis nie al dag wat die geleentheid op skoolvlak opduik om saam met jou Sussie  vir dieselfde span te speel in ń sport waarvoor beide lief is. Dis ń droom wat net eenkeer uit geleef kan word.

MAKE A DONATION (Select Amount)

For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.

R
Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R100.00 One Time