
LJ VAN RENSBURG BOKKIEWEEK
LJ van Rensburg is ‘n leerling van Gromar Akademie, Groblersdal. Hy is ‘n kranige sportman. Hou baie van atletiek, rugby en krieket. Rugby is sy groot passie. Sy groot droom is om gekies te word vir BCVO Rugby Bokkieweek.
Hy was oorstelp van verbasing toe hy gekies is. Hy speel nr 4 slot. Kan ook nr 5 slot speel.
Hy admireer die Springbok slotpaar. Sy groot droom is om eendag gekies te word vir ‘n Bokspan. Hy oefen hard, hy werk hard om doelwitte te bereik.
Ongelukkig is daar uitdagings . . . Finansies. Sy ouers kan nie die kostes dek nie. Daarom die fondsinsameling.
Hy benodig R8000. Dit sluit in: oefenkamp, bokkieweek, akkomodasie, etes, vervoer, registrasie en klere. Kom ons help hom om sy passie uit te leef dat hy elke oomblik kan geniet van sportman wees.
Elke bydrae kan ‘n verskil maak. Byvoorbaat Baie Dankie.
MAKE A DONATION (Select Amount)
For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.
Fundraising, Crowdfunding, Click ‘n Donate Worldwide, Fundraising South Africa, Crowdfunding USA, Crowdfunding UK, Fundraising Australia, Fundraising New Zealand, gofundme.com, gofundmeSA, gofundmeSouthAfrica, crowdfunding fundraising South Africa, Click n Donate, Go fund me, Backabuddy, Thundafund, Indiegogo, gogetfunding