Ek is LJ Jordaan van Groblersdal. Ek is baie bevoorreg om gekies te word vir die O/19 SA Bokkie span wat gaan toer na Spanje. My ouers, familie en mense van ons gemeenskap het gehelp dat ek van my toer geld ingesamel kry, maar ongelukkig is daar nog n bedrag wat ek benodig en ek wil graag vra dat as u u weg kan oopsien om my te help om die finale bedrag in te samel, ek dit baie sal waardeer. Â Dit is van kleins af my droom om oorsee rugby te gaan speel en die toer sal n stappie nader wees om my droom te bewaarheid. Ek se byvoorbaat dankie aan almal wat my ondersteun.
 MAKE A DONATION (Select Amount)
For GBP, USD, EURO & others, please click on currency converter to calculate your Donation in ZAR.
Fundraising, Crowdfunding, Click ‘n Donate Worldwide, Fundraising South Africa, Crowdfunding USA, Crowdfunding UK, Fundraising Australia, Fundraising New Zealand, gofundme.com, gofundmeSA, gofundmeSouthAfrica, crowdfunding fundraising South Africa, Click n Donate, Go fund me, Backabuddy, Thundafund, Indiegogo, gogetfunding