R1 050 of R300 000 raised

My dogter het siberale malaria, en long ontsteken. Sy lê in n staats hospital, waar daar skaars aandag gegee word aan haar. Sy hoort in icu, maar lê in n gewone saal. Ek het nie medies nie, en vra asb om hulp om haar in n privaat hospitaal te kry, waar sy beter versorging kan kry.

Sy word sieker by die dag, en ek vrees vir haar gesondheid.

U hulp sal oneindig waardeur word.

Dankie

R
Select Payment Method
Personal Info

Billing Details

Donation Total: R10.00